Jaguar
- Hierdie artikel handel oor die soogdier van die familie Felidae, vir die Argentynse Superrugbyspan, sien Jaguares (Superrugbyspan).
Die jaguar (Panthera onca) is 'n katagtige soogdier wat in Sentraal- en 'n groot deel van Suid-Amerika voorkom. Die jaguar is die derde grootste kat na die tier en die leeu. Dit is ook die grootste en kragtigste kat in die Westelike Halfrond.
Jaguar Tydperk: Vroeë tot middel Pleistoseen – Onlangs | |
---|---|
![]() | |
'n Jong jaguar (Panthera onca) in die Dieretuin van Belize, wes van Belize-stad. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. onca |
Binomiale naam | |
Panthera onca (Linnaeus, 1758) | |
![]() | |
Verspreiding van die jaguar in die verlede en hede | |
![]() | |
Verspreiding van die jaguar in die Amerikas |
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/e7/Jaguar_at_Edinburgh_Zoo.jpg/220px-Jaguar_at_Edinburgh_Zoo.jpg)
As gevolg van hulle kolle lyk jaguars baie soos luiperds, maar is gewoonlik groter en sterker. Hulle gedrag is ook meer soos dié van tiere. Hulle hou daarvan om naby water te bly, en soos die tier, hou hulle van swem. Hulle jag gewoonlik alleen.
Sien ook
Verwysings
Verdere leeswerk
- (en) Baker, W. K., Jr. Law, Christopher (red.). Guidelines for Captive Management of Jaguars (PDF). Jaguar Species Survival Plan. American Zoo and Aquarium Association. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 13 Januarie 2012. Besoek op 11 November 2011.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link) - (en) Brown, David, and Carlos A. López González (2001). Borderland Jaguars. University of Utah Press. ISBN 978-0-87480-696-0.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jaguar.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Jaguar
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir jaguar.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekJaco JacobsSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsGroepsgebiedewetW.H. BoshoffPornhubApartheidBroers Grimm2024 skiet by Donald Trump saamtrekFabelKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersDramaSeksNelson MandelaMiddelmisbruikPoging tot sluipmoord op Donald TrumpMieliestronkFisionomieKoos du PlessisC.J. LangenhovenLys van vertalings in AfrikaansRacheltjie de BeerAntjie KrogSeksposisieKortverhaalGrootbrulpaddaLucky DubeWolraad WoltemadeShannen DohertyRefentse MorakeTradisionele literatuurGreen PornoJapanGroepsdrukTweede WêreldoorlogIngrid JonkerWaterbesoedeling