Jade (kleur)

#00A86B

Die kleur jade (Engels: Jade), is 'n skakering van groen met 'n ondertoon van blou. Die naam is afkomstig van die edelsteen jade, ook die niersteen genoem.

Aktinoliet, 'n jade-agtige variëteit uit Brasilië

Die eerste opgetekende gebruik van jade as 'n kleur se naam in Engels was in 1892.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word jade as volg voorgestel:

ModelKoördinate
Heksadesimale kode#00A86B
RGB-kleurmodel(0, 168, 107)
CMYK(100, 0, 36, 34)
HSV(120°, 100%, 80%)

Sien ook