Józef Gosławski

Józef Jan Gosławski (* 24 April 1908, Polanówka, † 23 Januarie 1963, Warskou) was 'n Poolse beeldhouer en medaljeur.

Józef Gosławski
Geboortenaam Józef Jan Gosławski
Gebore (1908-04-24)24 April 1908
Polanówka, Russiese Ryk (tans Pole)
Sterf 23 Januarie 1963 (op 54)
Warskou, Pole
Gade Wanda Mankin
Nasionaliteit Vlag van Pole Pole
Veld Beeldhouwerk
Werke Frédéric Chopin-monument in Żelazowa Wola
"Nooit oorlog"-monument
Die Musiek in Warskou
Adam Mickiewicz-monument in Gorzów Wielkopolski
Józef Piłsudski-monument in Turek
Medalje vir die 10de-verjaarsdag van die volk van Pole
Medalje vir Slagoffers en dapperheid
Monument vir Frédéric Chopin in Żelazowa Wola
Karikatuur van Mahatma Gandhi
Medalje van Ludwik Lejzer Zamenhof
Monument vir Adam Mickiewicz in Gorzów Wielkopolski

Gosławski is in Polanówka in die Woiwodskap Lublin gebore en het in Krakow, Warskou en Rome gestudeer. As beeldhouer het hy monumente gemaak, onder andere een vir Frédéric Chopin, wat in Żelazowa Wola in Woiwodskap Masowië opgerig is. Hy het ook munte, onder andere 5 en 10 Poolse Złoty, en medaljes geskep. Gosławski was pryswenner by vele kunswedstryde en is met die Republiek van Pole se Kruis vir Verdienste in silwer (Srebrny Krzyż Zasługi) vereer. Vele tentoonstellings is ook gehou om sy werke te huldig.

In 1948 het hy met Wanda Mankin getrou, en twee dogters is uit hul huwelik gebore.

Tentoonstellings

Individueel

JaarStadInstituut
1933KrakowPałac Sztuki
1960BoedapestOśrodek Kultury Polskiej
1963WarskouDom Wojska Polskiego
1968WrocławRådhus
1973WarskouCentralne Biuro Wystaw Artystycznych
1974WarskouGaleria Wojskowa DWP
1974WarkaMuzeum im. Kazimierza Pułaskiego
1974BydgoszczMuzeum Regionalne
1987LublinMuzeum Regionalne
1995Kazimierz DolnyMuzeum Nadwiślańskie - Galeria Letnia
1996BolesławiecBolesławiecki Ośrodek Kultury[1]
1997ChełmnoMuzeum Regionalne
2000KoninMuzeum Regionalne
2003WarskouGaleria Domu Artysty Plastyka[2][3]
2014OrońskoCentrum Rzeźby Polskiej[4]
2014/2015WarskouMuzeum Rzeźby (Królikarnia)[5]

Kollektief

Buiteland

JaarLandStadInstituut
1932 OostenrykWeneKünstlerhaus Wien
1936 ItaliëRome?
1936 ItaliëRome?
1950 Tsjeggo-SlowakyePraag?
1950 ItaliëRome?
1959 ItaliëCatania?
1959 OostenrykWene?
1963/1964 SowjetunieMoskou-Minsk?
1964 ItaliëArezzo?
1965 Duitse Demokratiese RepubliekBerlyn-Erfurt-Leipzig?
1966 Tsjeggo-SlowakyeKralupe?
1966 BulgaryeSofia?
1966/1967 Hongarye-?
1967 Joego-Slawië-?
1967 Finland, Swede, Pole-?
1967 FrankrykParys?
1968 SowjetunieMoskou?
1969 HongaryeBoedapest?
1971 FrankrykParys?
1971 HollandDen Haag?
1972 Duitse Demokratiese RepubliekBerlyn?
1985 Tsjeggo-SlowakyePraag?
2003 OostenrykWeneLeopold Museum[6]

Verwysings

Bronnelys

Eksterne skakels