István Tarlós
István Tarlós (uitgespreek [ˈiʃtvaːn ˈtɒrloːʃ]; gebore 26 Mei 1948 in Boedapest - ) is 'n Hongaarse politikus. In 2010 word hy burgemeester van die land se hoofstad, Boedapest. In Hongarye is hy bekend as Tarlós István omdat persoonlike name in Hongaars met die van begin.
István Tarlós | |
![]() | |
Burgemeester van Boedapest | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 3 Oktober 2010 | |
Voorafgegaan deur | Gábor Demszky |
---|---|
Burgemeester van Óbuda-Békásmegyer Streek III, Boedapest | |
Ampstermyn 30 September 1990 – 20 April 2006 | |
Voorafgegaan deur | Imre Kiss (Voorsitter van die Raad) |
Opgevolg deur | Balázs Bús |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 26 Mei 1948 Boedapest, Hongarye |
Politieke party | SZDSZ (1989–1994) Onafhanklik (sedert 1994) |
Eksterne skakels
- (hu) Amptelike webwerf van István Tarlós Geargiveer 4 Februarie 2007 op Wayback Machine
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris