Invercargill

Invercargill (Māori: Waihōpai) is die mees suidelike en westelike stad in Nieu-Seeland en een van die mees suidelike ter wêreld. Volgens die 2022-sensusskatting het die stad 'n bevolking van 56 800 gehad. Invercargill is ook die administratiewe hoofstad van die streek van Southland.

Invercargill
Waihōpai
Basiese gegewens
Bevolking:56 800
Geografiese ligging:46°25′44″S 168°21′43″O / 46.429°S 168.362°O / -46.429; 168.362
Tydsone:NSST (UTC+12)
Somertyd: UTC+13
Internet:www.icc.govt.nz
Administratiewe verdeling
Staat:Nieu-Seeland
Administratiewe gewes:Southland
Burgemeester:Tim Shadbolt

Invercargill was een van die Nieu-Seelandse gasheerstede tydens beide die Rugbywêreldbeker 1987 en Rugbywêreldbeker 2011.