Inersiestelsel
’n Inersiestelsel is in die natuurkunde ’n koördinatestelsel waarin voorwerpe, waarop geen krag uitgeoefen word nie, stilstaan of ’n eenparige reglynige beweging uitvoer. Newton se bewegingswette is hier van toepassing: voorwerpe verander slegs van snelheid as ’n krag daarop inwerk, en dan is die versnelling eweredig aan die krag. Die woord "inersie" kom van Latyn vir werkloos of traag. Die begrip speel ’n belangrike rol in die relatiwiteitsteorie van Albert Einstein.
Die aardoppervlak is nie ’n inersiestelsel nie omdat die planeet draai. Vir baie bewegings op groot skaal moet dié vinnige draaiing dus in aanmerking geneem word.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris