Hou Yifan

Chinese skaakspeler

Hou Yifan (gebore 27 Februarie 1994)[2] is 'n Chinese skaakspeler, grootmeester en vier-keer Vroue wêreldkampioen. Sy is die jongste vroulike speler om 'n grootmeester te word en die jongste om die Vroue wêreldkampioenskap te wen.

Hou Yifan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte27 Februarie 1994 (1994-02-27) (30 jaar oud) [1]
Xinghua, China
Nasionaliteit(e)Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
TitelGrootmeester 2008
Beste gradering2686 (Maart 2015)
Wêreldkampioen2010–2012
2013–2015
2016–2017

Skaakloopbaan

Hou het begin skaak speel op die ouderdom van 5. Op die ouderdom van 12, het Hou die jongste speler ooit geword om deel te neem aan die Vrouens wêreldkampioenskap.

Verwysings