Herne

Herne is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 164 244 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 51,4 km². Die eerste historiese verwysing na Herne dateer uit die jaar 880 en in 1897 het die stad stadstatus gekry. Sedert 1933 is Herne 'n stad met 'n bevolking van meer as 100 000 en het in 1975 die stad Wanne-Eickel ontvang.

Herne

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Noordryn-Wesfale
 Koördinate51°33′N 7°13′O / 51.550°N 7.217°O / 51.550; 7.217
 Stigting880 (eerste verwysing)
 Stadstatus1897
 Oppervlakte: 
 - Totaal51,4 vk km
 Hoogte bo seevlak65 m
 Bevolking: 
 - Totaal (31 Desember 2011)164 244[1]
 - Bevolkingsdigtheid3195/vk km
 TydsoneUTC +1 (MET)
 - SomertydUTC +2 (MEST)
 BurgemeesterFrank Dudda (SPD)
 Amptelike Webwerfherne.de

Verwysings