Herfskleure
Herfskleure is 'n verskynsel wat by talle bladwisselende bome en struike voorkom en die kleur van hul blare gedurende enkele weke in die herfsmaande van hul gewone groen na 'n pragtige verskeidenheid kleure, wat van rooi tot geel kan wissel, laat verander. Die verskynsel staan in Engels bekend as fall colors en autumn colors, terwyl die term fall foliage gewoonlik die bybetekenis van herfskleur-buitelugaktiwiteite en -toerisme het. In sommige gebiede van die Verenigde State (veral Nieu-Engeland) en Kanada lewer die sogenaamde leaf peeping-toerisme in die tydperk tussen die begin van die herfskleurseisoen en die tydpunt wanneer die herfsblare uiteindelik begin val 'n belangrike bydrae tot die plaaslike ekonomie.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/c/cb/The_tree_is_on_fire.jpg/220px-The_tree_is_on_fire.jpg)
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/80/L%27automne_au_Qu%C3%A9bec_%288072412684%29.jpg/220px-L%27automne_au_Qu%C3%A9bec_%288072412684%29.jpg)
Sien ook
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekJaco JacobsSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsGroepsgebiedewetW.H. BoshoffPornhubApartheidBroers Grimm2024 skiet by Donald Trump saamtrekFabelKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersDramaSeksNelson MandelaMiddelmisbruikPoging tot sluipmoord op Donald TrumpMieliestronkFisionomieKoos du PlessisC.J. LangenhovenLys van vertalings in AfrikaansRacheltjie de BeerAntjie KrogSeksposisieKortverhaalGrootbrulpaddaLucky DubeWolraad WoltemadeShannen DohertyRefentse MorakeTradisionele literatuurGreen PornoJapanGroepsdrukTweede WêreldoorlogIngrid JonkerWaterbesoedeling