Henri van Dievoet
Henri van Dievoet (Brussel, 19 Januarie 1869 - Brussel, 24 April 1931) was 'n Belgiese argitek.
Henri van Dievoet | |
---|---|
![]() Henri van Dievoet in 1908 | |
Gebore | 19 Januarie 1869 |
Sterf | 24 April 1931 (op 62) Brussel, België |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | argitek |
Eggenoot | Eugenie Ernestine Clémence Hortense Masson |
Kinders | Paul Van Dievoet Germaine Van Dievoet |
Hy ontwerp verskeie geboue in sy geboortestad Brussel. Dit sluit in die Hotel Astoria en die geboue van die koninklike militêre skool.
Hy is die broer van die Jugendstil-kunstenaar Gabriel van Dievoet en 'n afstammeling van die beeldhouer Peter van Dievoet.
Sy suster, Louise van Dievoet, het met die Vicomte d'Orthez getrou en hulle afstammelinge woon in Constantia in Suid-Afrika.
Sien ook
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris