Harry Escombe

Harry Escombe (1838 – 1899) was 'n Eerste Minister van Natal. Hy is in 1883 in Londen gebore en ontvang onderrig aan St. Paul's School. Hy arriveer in 1860 in Durban waar hy 'n suksesvolle prokureur word. In 1872 word hy lid van die Wetgewende Raad. Hy veg in die Anglo-Zoeloeoorlog en die Tweede Vryheidsoorlog en word in 1893 Prokureur-generaal en in 1897 Eerste Minister van Natal.

Harry Escombe
Harry Escombe
Standbeeld van Harry Escombe buite Durban se stadsaal

2de Eerste Minister van die Natalkolonie
Ampstermyn
15 Februarie 1897 – 4 Oktober 1897
MonargVictoria
Voorafgegaan deurJohn Robinson
Opgevolg deurHenry Binns

Persoonlike besonderhede
Gebore(1838-07-25)25 Julie 1838
Notting Hill, Londen, Engeland
Sterf27 Desember 1899 (op 61)

Militêre Diens
LojaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Oorloë/VeldslaeAnglo-Zoeloeoorlog
Tweede Vryheidsoorlog

As 'n man van groot versiendheid was hy verantwoordelik vir die opbou van die plaaslike militêre magte en stig ook die Natal Naval Volunteers. Hy word lid van die Geheime Raad en ontvang 'n eredoktoraat (L.L.D) van Cambridge. Hy is oorlede op 27 Desember 1899.

Die voorstad Escombe van Durban is na hom genoem.

Bron

Eksterne skakels