Harry A. Pollard
Harry A. Pollard (23 Januarie 1879 – 6 Julie 1934) was 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Quest (1915), Miss Jackie of the Navy (1916), Show Boat (1929), en Tonight at Twelve (1929).
Harry A. Pollard | |
![]() | |
Geboorte | 23 Januarie 1879 |
---|---|
Sterfte | 6 Julie 1934 (op 55) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Regisseur, akteur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1914: Damaged Goods
- 1914: Sweet Land of Liberty
- 1915: The Quest
- 1915: The Girl from His Town
- 1915: Infatuation
- 1915: The Miracle of Life
- 1916: Miss Jackie of the Navy
- 1916: The Dragon
- 1916: The Pearl of Paradise
- 1917: The Devil's Assistant
- 1917: The Girl Who Couldn't Grow Up
- 1918: The Danger Game
- 1918: Which Woman?
- 1920: The Invisible Ray
- 1922: Confidence
- 1922: The Loaded Door
- 1922: Trimmed
- 1923: Trifling with Honor
- 1924: K - The Unknown
- 1924: The Reckless Age
- 1924: Sporting Youth
- 1925: California Straight Ahead
- 1925: I'll Show You the Town
- 1925: Oh, Doctor!
- 1926: The Cohens and Kellys
- 1926: Poker Faces
- 1927: Uncle Tom's Cabin
- 1929: Show Boat
- 1929: Tonight at Twelve
- 1930: Undertow
- 1930: Great Day
- 1931: The Prodigal
- 1931: Shipmates
- 1932: Fast Life
- 1932: When a Feller Needs a Friend
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris