Gryseekhoring

Die gryseekhoring (Sciurus carolinensis) is 'n eekhoring wat in die Kaapstad omgewing voorkom. Die soogdier is inheems aan Noord-Amerika en is via Groot-Brittanje na Suid-Afrika ingevoer. Dit is 'n middelgroot knaagdier met 'n spikkelgrys pels, ligte pels en lang waaierstert. Hulle vreet meestal dennesaad en akkers.

Gryseekhoring
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Sciurus
Spesie:
S. carolinensis
Binomiale naam
Sciurus carolinensis
Gmelin, 1788
Subspesies[2]
  • S. c. carolinensis
  • S. c. extimus
  • S. c. fuliginosus
  • S. c. hypophaeus
  • S. c. pennsylvanicus
Verspreiding in rooi
(uitsluitend gebiede waarna hulle ingevoer is)
Sinonieme

Matecumbei, Minutus, Hiemalis, Leucotis, Migratorius

'n Gryseekhoring
Die een klou vir sy lewe

Bron

Verwysings

Eksterne skakels