Gimje

Gimje (Koreaans: 김제시) is 'n stad in die provinsie van Jeollabuk-do in Suid-Korea. Gimje het 'n bevolking van 88 479 inwoners in 2016 gehad.

Gimje
김제시

KaartVlag
Wapen
 LandVlag van Suid-Korea Suid-Korea
 RegionHonam
 Koördinate35°48′N 126°53′O / 35.800°N 126.883°O / 35.800; 126.883
 Gestig op1466
 Oppervlakte: 
 - Totaal545,19 vk km
 Hoogte bo seevlakm
 Bevolking: 
 - Totaal (2016)88 479
 - Bevolkingsdigtheid162,29/vk km
 TydsoneUTC+9

Gimje is geleë naby die Noryeongberge en die Geelsee. In die ooste is baie berge met 'n hoogte van 500–700 m, soos Moaksan (794 m).

Klimaat

Die gemiddelde daaglikse temperatuur is 13 °C, met 1.2 ℃ in Januarie en 26 ℃ in Julie. Die gemiddelde reënval per jaar is 1 300 mm.

Wildtuin

  • Moaksanwildtuin

Sien ook

Eksterne skakels