Gespikkelde opah
Die Gespikkelde opah (Lampris guttatus) is 'n vis wat voorkom in al die oseane van die wêreld in subtropiese en gematigde waters; hulle kom nie voor in ekwatoriële water nie. In Engels staan die vis bekend as die Spotted opah.
Gespikkelde opah | |
---|---|
![]() | |
Lampris guttatus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | Lampridiomorpha |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Lampris |
Spesie: | L. guttatus |
Binomiale naam | |
Lampris guttatus (Brünnich, 1788) |
Voorkoms
Die vis se lyf is blouerig met die bokant donkerder en die onderkant meer silwerblouerig. Die hele lyf is ook bedek met wit kolletjies. Al die vinne en die voorste gedeelte van die snoet is rooi-oranje van kleur. Die vis word tot 1,8 m lank en 150 kg swaar.
Habitat
Die vis kom voor in die oop see; vanaf die oppervlakte tot by dieptes van 500 m. Hulle eet pelagiese vis; asook tjokka en jellievis. Dit is 'n goeie eetvis.
Sien ook
Eksterne skakel
- Lampris-guttatus by Fishbase.
Bron
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris