Gerhard Morkel

Pieter Gerhard Morkel (15 Oktober 1888 - 5 September 1963) was 'n Springbokrugbyspeler en deel van die bekende Morkelfamilie in rugbykringe.

Gerhard MorkelRugbyportaal
Volle naamPieter Gerhard Morkel
Geboortedatum15 Oktober 1888
GeboorteplekSomerset-Wes, Suid-Afrika
Sterftedatum5 September 1963 (op 74)
SterfteplekSomerset-Wes
SkoolHoërskool Somerset-Wes
BeroepLogistieke bestuurder by De Beers Explosives
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s)Heelagter
Amateurspanne
JareKlub / spanWeds(pte)
Somerset-Wes
Provinsiale- / Staatspanne
JareKlub / spanWeds(pte)
Westelike Provinsie
Nasionale span(ne)
JareLandWeds(pte)
1912-1921Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika8

Bron

Eksterne skakels