Georgiese Wikipedia

Georgiese Wikipedia
Tipe webbladWiki
Taal(e)Georgies
RegistrasieOpsioneel
EienaarWikimedia Stigting
OuteurDie gemeenskap
Huidige statusAktief
URLhttp://ka.wikipedia.org/

Die Georgiese Wikipedia is in November 2003 gestig en het tans ongeveer 173 310 bladsye wat as artikels gedefinieer kan word, wat dit die 58ste grootste Wikipedia-projek maak.[1]

Taal

Georgies is die amptelike taal van Georgië. Georgies is ’n Kartweliese taal en word deur 5 miljoen mense in Armenië, Azerbeidjan, Georgië en Rusland gepraat.

Verwysings

Eksterne skakels