George R. Robertson
Kanadese akteur
George R. Robertson (20 April 1933 — 29 Januarie 2023) was 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent Still Mine (2012).
George R. Robertson | |
Geboortenaam | George Ross Robertson |
---|---|
Geboorte | 20 April 1933 Brampton, Ontario, Kanada |
Sterfte | 29 Januarie 2023 (op 89) Toronto, Ontario, Kanada |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1968-2017 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1968: Rosemary's Baby
- 2012: Still Mine
Televisiereekse
- 1974: The Play's the Thing
- 1989: E.N.G.
Televisierolprente
- 1972: The Mad Trapper
- 1975: The Canary
- 1978: The Dawson Patrol
- 1988: Shades of Love: Sunset Court
- 1996: Holiday Affair
- 2017: Cradle to Grave
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris