George Macartney

Lord George Macartney was goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop van 1796 tot 1798.

George Macartney
George Macartney

Goewerneur van Grenada
Ampstermyn
1776 – 1779
MonargGeorge III
Voorafgegaan deurWilliam Young
Opgevolg deurJean-François

Goewerneur van Madras
Ampstermyn
22 Junie 1781 – 14 Junie 1785
MonargGeorge III
Voorafgegaan deurThomas Rumbold
Opgevolg deurArchibald Campbell

Goewerneur van die Kaapkolonie
Ampstermyn
1797 – 1798
MonargGeorge III
Voorafgegaan deurAbraham Josias Sluysken
Opgevolg deurFrancis Dundas

Persoonlike besonderhede
Gebore14 Mei 1737
Lissanoure, Loughguile, Ballymoney, County Antrim, Ierland
Sterf31 Mei 1806
Chiswick, Middlesex, Engeland, Verenigde Koninkryk
Eggenoot/-noteElizabeth Villiers
Alma materTrinity College, Dublin

Hy is op 14 Mei 1737 in Lissanoore, graafskap Antrim, Ierland, gebore en word in 1796 die eerste burgerlike goewerneur van die Kaap. Hy is gekonfronteer deur koloniste met sterk republikeinse neigings en was geneig tot kragdadige optrede, hoewel hy blywende verbeteringe aangebring het, soos die daarstelling van die eerste poskantoor.

Hy het in 1798 bedank en sterf in 1806 in Ierland.

Sien ook

Bron

  • Rosenthal, Eric, Encyclopaedia of Southern Africa, Juta and Company Limited, Kaapstad en Johannesburg, 1978.
Voorafgegaan deur
Abraham Josias Sluysken
Goewerneur van die Kaap de Goede Hoop
17951798
Opgevolg deur
Francis Dundas