George Loane Tucker
George Loane Tucker (12 Junie 1880 – 20 Junie 1921) was 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Cinderella Man (1917), Dodging a Million (1918), The Miracle Man (1919), en Ladies Must Live (1921).
George Loane Tucker | |
![]() | |
Geboortenaam | George S. Loane |
---|---|
Geboorte | 12 Junie 1880 |
Sterfte | 20 Junie 1921 (op 41) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Regisseur, akteur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1913: Traffic in Souls
- 1914: 0-18 or A Message from the Sky
- 1914: The Fringe of War
- 1914: Called Back
- 1914: The Third String
- 1914: The Difficult Way
- 1915: A Man of His Word
- 1915: The Middleman
- 1915: The Prisoner of Zenda
- 1915: The Folly of Desire
- 1915: Rupert of Hentzau
- 1915: The Sons of Satan
- 1915: 1914
- 1915: The Christian
- 1916: Arsene Lupin
- 1916: Under Suspicion
- 1916: I Believe
- 1916: The Manxman
- 1916: The Hypocrites
- 1917: The Cinderella Man
- 1917: The Mother of Dartmoor
- 1918: Dodging a Million
- 1918: The Beloved Traitor
- 1918: Joan of Plattsburg
- 1918: Virtuous Wives
- 1919: The Miracle Man
- 1921: Ladies Must Live
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris