George Dolenz
George Dolenz (5 Januarie 1908 – 8 Februarie 1963) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Royal Mounted Rides Again (1945), My Cousin Rachel (1952), Scared Stiff (1953), en Sign of the Pagan (1954).
George Dolenz | |
![]() | |
Geboortenaam | Jure Dolenc |
---|---|
Geboorte | 5 Januarie 1908 |
Sterfte | 8 Februarie 1963 (op 55) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4, insluitende Micky Dolenz |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1941–1963 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1943: Moonlight in Vermont
- 1943: She's for Me
- 1943: The Strange Death of Adolf Hitler
- 1944: Enter Arsene Lupin
- 1944: Resisting Enemy Interrogation
- 1945: The Royal Mounted Rides Again
- 1945: Easy to Look at
- 1945: Song of the Sarong
- 1946: Girl on the Spot
- 1946: Idea Girl
- 1950: Vendetta
- 1952: My Cousin Rachel
- 1953: Scared Stiff
- 1953: Wings of the Hawk
- 1954: Sign of the Pagan
- 1955: A Bullet for Joey
- 1959: Timbuktu
Televisiereekse
- 1956: The Count of Monte Cristo
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris