Geebee100
Aangesluit op 29 September 2008
| ||
| ||
| ||
|
Welkom op my gebruikersblad. My naam is Gerhard van Huyssteen, en ek is 'n passievolle ondersteuner van Wikipedia en spesifiek die Afrikaanse en ander Suid-Afrikaanse weergawes daarvan. Ek is van huis uit 'n Afrikaanse taalkundige (spesifiek morfologie) en dien tans as voorsitter van die Afrikaanse Taalkommissie.
In my vrye tyd lees ek graag boeke van André P. Brink, Hergé se Kuifie-boeke en ander ontspanningsliteratuur.
Met betrekking tot musiek luister ek graag na Trance.
Ek hou graag 'n ogie oor inskrywings wat betrekking het op bogenoemde onderwerpe.
Vir enige vrae (spesifiek taalvrae wat Wikipedia kan verbeter), laat asseblief 'n boodskap op my kletsblad,
of stuur 'n e-pos aan gerhard (by) trifonius (punt) co (punt) za.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris