Gaston Glock

Gaston Glock (19 Julie 192927 Desember 2023) was 'n Oostenrykse ingenieur en sakeman. Hy het die maatskappy Glock gestig en die Glock-pistool in 1982 ontwikkel, wat een van die invloedrykste en gewildste ligte vuurwapens van die 20ste eeu geword het.[1]

Verwysings

Eksterne skakels