Gasherbrum I

Gasherbrum I (Oerdoe: گاشر برم; Vereenvoudigde Chinees: 加舒尔布鲁木I峰; Tradisionele Chinees: 加舒爾布魯木I峰; pinyin: Jiāshūěrbùlǔmù I Fēng; letterlik "mooi berg"), ook bekend as Hidden Peak of K5, is 'n berg in die Karakoram wat op die grens tussen Pakistan en Xinjiang (Volksrepubliek China) geleë is. Met 'n hoogte van 8 080 meter is dit die elfde hoogste berg van Asië en in die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga, Lhotse, Makalu, Cho Oyu, Dhaulagiri, Manaslu, Nanga Parbat en Annapurna.

Gasherbrum I
Gasherbrum I in 2001 Gasherbrum I in 2001
LiggingPakistan en Volksrepubliek China
Hoogte8 080[1][2] meter bo seevlak
Prominensie2 155[1]
ReeksKarakoram
Koördinate35°43′28″N 76°41′47″O / 35.72444°N 76.69639°O / 35.72444; 76.69639
Eerste bestyging5 Julie 1958
Eerste bestyger(s)Pete Schoening
Andrew John Kauffman
Maklikste roeteSneeu-/ysklim
Ligging van Gasherbrum I op 'n kaart (Pakistan)
Gasherbrum I
Gasherbrum I
Die suidwestelike wand van Gasherbrum I, regs die suidelike spits

Verwysings

Eksterne skakels