Free State Stars

Free State Stars is 'n sokkerklub in Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika, wat in die Premier Sokkerliga speel. Die span se tuisveld is Goble Park in Bethlehem met 'n kapasiteit van 20 000 toeskouers, maar hulle speel ook in die groter Charles Mopeli-stadion in Phuthaditjhaba in die voormalige QwaQwa.

Free State Stars
Volle naamFree State Stars Football Club
Stigting1979
TuisveldGoble Park, Bethlehem
Kapasiteit20 000
VoorsitterVlag van Suid-Afrika Mike Mokoena
AfrigterVlag van België Luc Eymael
LigaPremier Sokkerliga
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelys

  • Kampioen Tweede afdeling (1)
1984/85
  • Coca Cola-beker (1)
1996
2018