FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006

Die 18de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Duits: Fußball-Weltmeisterschaft 2006 – Deutschland 2006; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 9 Junie tot 9 Julie 2006 in Duitsland aangebied. Dit was die tweede Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Duitsland aangebied is, ná die 1974-toernooi, en die tiende in Europa. Duitsland het daarmee die vierde land geword wat die toernooi vir ’n tweede keer gehuisves het, net ná Meksiko in 1986, Italië in 1990 en Frankryk in 1998. Dié toernooi is onder die leuse Die Welt zu Gast bei Freunden (“Die wêreld as ’n gas by vriende”) gehuisves en weens die goeie somerweer en atmosfeer later Sommermärchen (“somersprokie”) genoem. Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 het as ’n voorbereiding vir die gasheerland gedien.

FIFA Sokker-Wêreldbeker
FIFA Fußball-Weltmeisterschaft
Deutschland 2006
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Duitsland Duitsland
Datums 9 Junie – 9 Julie
Spanne 32 (van 6 konfederasies)
Stadions 12 (in 12 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Italië Italië (4 titels)
Tweede plek Vlag van Frankryk Frankryk
Derde plek Vlag van Duitsland Duitsland
Vierde plek Vlag van Portugal Portugal
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 64
Doele 147 (2.3 per wedstryd)
Bywoning 3 359 439 (52 491 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Duitsland Miroslav Klose (5 doele)[1]
Beste speler Vlag van Frankryk Zinedine Zidane
2002
2010
Die Sokker-Wêreldbekertrofee waarom meegeding is

32 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 deelgeneem. Die spanne is in agt groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die agtste eindrondte deurgedring het. Italië het die toernooi gewen nadat hulle Frankryk in die eindstryd geklop en sodoende hul vierde wêreldbekertitel ingepalm het. Die eindtelling was Italië 1 – Frankryk 1, maar Italië het met 5–3 ná strafdoele gewen.[2] Met sy verowering van die wêreldbekertitel het Italië regstreeks vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009 in Suid-Afrika gekwalifiseer. Die gasheer Duitsland het in die derde en Portugal in die vierde plek geëindig. Die verdedigende kampioen Brasilië is in die kwarteindrondte uitgeskakel.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie vir die toernooi gekwalifiseer nie en dus nie daaraan deelgeneem nie. Die nasionale sokkerspanne van Angola, Ghana, Ivoorkus, Oekraïne, Serwië en Montenegro, Togo, Trinidad en Tobago en Tsjeggië het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Oekraïne het vroeër deel uitgemaak van die Sowjetse nasionale sokkerspan, Serwië en Montenegro van die Joego-Slawiese en Tsjeggië van die Tsjeggo-Slowaakse s’n; al drie was van die suksesvolste mededingers tydens Sokker-Wêreldbekertoernooie.

Toewysing

Franz Beckenbauer, hoof van die Duitse reëlingskomitee

Duitsland is op 6 Julie 2000 in Zürich deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006. Ander kandidaatlande was Brasilië, Engeland, Marokko en Suid-Afrika, maar Brasilië het voor die stemming hulself onttrek. Suid-Afrika sou uiteindelik gasheer vir die volgende FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 word.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006[3]
LandRondte 1Rondte 2Rondte 3
 Duitsland101112
 Suid-Afrika61111
 Engeland52
 Marokko3

Kwalifisering

Die gasheer Duitsland het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 gekwalifiseer. Van die 31 oorblywende plekke is 13 vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, vyf vir CAF (Afrika), vier vir CONMEBOL (Suid-Amerika), vier vir AFC (Asië) en drie vir CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika). Twee plekke is tydens uitspeelwedstryde tussen AFC en CONCACAF, asook tussen CONMEBOL en OFC (Oseanië) beslis.

Dit was die eerste keer dat die verdedigende kampioen, destyds Brasilië, nie regstreeks vir die toernooi gekwalifiseer het nie. Verdedigende kampioene het vanaf die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938 die reg van regstreekse kwalifisering geniet.

Kwalifiserende spanne

Die volgende 32 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:[4]

Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Nie ’n geassosieerde lid van FIFA nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

SpanVerskynings by eindstrydeAgtereenvolgende deelnamesLaaste verskyningVorige beste prestasie
 Angola1ste1Debuut
 Argentinië14de92002Kampioen (1978, 1986)
 Australië2de11974Groepfase (1974)
 Brasilië18de182002Kampioen (1958, 1962, 1970, 1994, 2002)
 Costa Rica3de22002Agtste eindrondte (1990)
 Duitsland16de142002Kampioen (1954, 1974, 1990)
 Ecuador2de22002Groepfase (2002)
 Engeland12de32002Kampioen (1966)
 Frankryk12de32002Kampioen (1998)
 Ghana1ste1Debuut
 Iran3de11998Groepfase (1978, 1998)
 Italië16de122002Kampioen (1934, 1938, 1982)
 Ivoorkus1ste1Debuut
 Japan3de32002Agtste eindrondte (2002)
 Kroasië3de32002Derde plek (1998)
 Meksiko13de42002Kwarteindrondte (1970, 1986)
 Nederland8ste11998Naaswenner (1974, 1978)
 Oekraïne1ste1Debuut
 Paraguay7de32002Agtste eindrondte (1986, 1998, 2002)
 Pole7de22002Derde plek (1974, 1982)
 Portugal4de22002Derde plek (1966)
 Saoedi-Arabië4de42002Agtste eindrondte (1994)
 Serwië en Montenegro10de11998Vierde plek (1930, 1962)
 Spanje12de82002Vierde plek (1950)
 Suid-Korea7de62002Vierde plek (2002)
 Swede11de22002Naaswenner (1958)
 Switserland8ste11994Kwarteindrondte (1934, 1938, 1954)
 Togo1ste1Debuut
 Trinidad en Tobago1ste1Debuut
 Tsjeggië9de11990Naaswenner (1934, 1962)
 Tunisië4de32002Groepfase (1978, 1998, 2002)
 Verenigde State8ste52002Derde plek (1930)

Stadions

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

BerlynDortmundMünchenStuttgart
OlympiastadionSignal Iduna Park
(FIFA-wêreldbekerstadion, Dortmund)
Allianz Arena
(FIFA-wêreldbekerstadion, München)
Gottlieb-Daimler-Stadion
52°30′52.7″N 13°14′22.6″O / 52.514639°N 13.239611°O / 52.514639; 13.239611 (Olympiastadion Berlyn)51°29′33.6″N 7°27′6.4″O / 51.492667°N 7.451778°O / 51.492667; 7.451778 (Signal Iduna Park)48°13′7.6″N 11°37′28.9″O / 48.218778°N 11.624694°O / 48.218778; 11.624694 (Allianz Arena)48°47′32″N 9°13′55″O / 48.79222°N 9.23194°O / 48.79222; 9.23194 (Mercedes-Benz Arena)
Kapasiteit: 74 176Kapasiteit: 67 000Kapasiteit: 66 016Kapasiteit: 54 267
GelsenkirchenHamburg
Veltins-Arena
(FIFA-wêreldbekerstadion, Gelsenkirchen)
AOL Arena
(FIFA-wêreldbekerstadion, Hamburg)
51°33′16.1″N 7°4′3.5″O / 51.554472°N 7.067639°O / 51.554472; 7.067639 (Veltins-Arena)53°35′13.8″N 9°53′55.1″O / 53.587167°N 9.898639°O / 53.587167; 9.898639 (AOL Arena)
Kapasiteit: 53 804Kapasiteit: 51 055
Frankfurt am MainKeulen
Commerzbank-Arena
(FIFA-wêreldbekerstadion, Frankfurt am Main)
RheinEnergieStadion
(FIFA-wêreldbekerstadion, Keulen)
50°4′6.8″N 8°38′43.5″O / 50.068556°N 8.645417°O / 50.068556; 8.645417 (Commerzbank-Arena)50°56′0.4″N 6°52′30.5″O / 50.933444°N 6.875139°O / 50.933444; 6.875139 (RheinEnergieStadion)
Kapasiteit: 48 132Kapasiteit: 46 134
HannoverLeipzigKaiserslauternNeurenberg
AWD-Arena
(FIFA-wêreldbekerstadion, Hannover)
ZentralstadionFritz-Walter-StadionEasyCredit-Stadion
(Frankenstadion)
52°21′36.1″N 9°43′52.4″O / 52.360028°N 9.731222°O / 52.360028; 9.731222 (AWD-Arena)51°20′44.8″N 12°20′53.8″O / 51.345778°N 12.348278°O / 51.345778; 12.348278 (Zentralstadion)49°26′4.9″N 7°46′35.3″O / 49.434694°N 7.776472°O / 49.434694; 7.776472 (Fritz-Walter-Stadion)49°25′34.5″N 11°7′32.5″O / 49.426250°N 11.125694°O / 49.426250; 11.125694 (EasyCredit-Stadion)
Kapasiteit: 44 652Kapasiteit: 44 199Kapasiteit: 43 450Kapasiteit: 41 926

Formaat

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 is oor 31 dae tussen 32 verskillende nasies oor 64 wedstryde uitgespeel. Dit het op 9 Junie 2006 op die FIFA-wêreldbekerstadion in München met ’n wedstryd tussen die gasheer Duitsland en Costa Rica afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Olympiastadion in Berlyn op 9 Julie met die eindstryd tussen Italië en Frankryk, waartydens Italië die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het.[5]

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Junie
Vr
9
Sa
10
So
11
Ma
12
Di
13
Wo
14
Do
15
Vr
16
Sa
17
So
18
Ma
19
Di
20
Wo
21
Do
22
Vr
23
SeremoniesOS
Groep A2112
Groep B222
Groep C1122
Groep D2112
Groep E222
Groep F1122
Groep G2112
Groep H222
Uitklopfase
Junie/Julie
Sa
24
So
25
Ma
26
Di
27
Wo
28
Do
29
Vr
30
Sa
1
So
2
Ma
3
Di
4
Wo
5
Do
6
Vr
7
Sa
8
So
9
SeremoniesSS
Uitklopfase2222221111
Legende

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfase

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 is deur 32 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 32 deelnemende spanne in agt groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit 16 wedstryde bestaan het: agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die agtste eindstryde gespeel, byvoorbeeld: die wenner van Groep A het teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B het teen die naaswenner van Groep A gespeel. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 9 Desember 2005 in die Handelskouterrein in Leipzig gehou.

Groepfase

32 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A

Wedstryd tussen Costa Rica en Pole
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Duitsland330082+69
 Ecuador320153+26
 Pole310224–23
 Costa Rica300339–60

9 Junie 2006
18:00
 Duitsland4–2  Costa RicaFIFA-wêreldbekerstadion, München
Toeskouers: 66 000
Skeidsregter: Horacio Elizondo (Argentinië)
Lahm 6'
Klose 17', 61'
Frings 87'
Verslag 12', 73' Wanchope

9 Junie 2006
21:00
 Pole0–2  EcuadorFIFA-wêreldbekerstadion, Gelsenkirchen
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Toru Kamikawa (Japan)
Verslag 24' C. Tenorio
80' Delgado

14 Junie 2006
21:00
 Duitsland1–0  PoleFIFA-wêreldbekerstadion, Dortmund
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Luis Medina Cantalejo (Spanje)
Neuville 90+1'Verslag

15 Junie 2006
15:00
 Ecuador3–0  Costa RicaFIFA-wêreldbekerstadion, Hamburg
Toeskouers: 50 000
Skeidsregter: Coffi Codjia (Benin)
C. Tenorio 8'
Delgado 54'
Kaviedes 90+2'
Verslag

20 Junie 2006
16:00
 Ecuador0–3  DuitslandOlympiastadion, Berlyn
Toeskouers: 72 000
Skeidsregter: Walentin Iwanof (Rusland)
Verslag 4', 44' Klose
57' Podolski

20 Junie 2006
16:00
 Costa Rica1–2  PoleFIFA-wêreldbekerstadion, Hannover
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Shamsul Maidin (Singapoer)
Gómez 25'Verslag 33', 65' Bosacki

Groep B

Wedstryd tussen Swede en Paraguay
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Engeland321052+37
 Swede312032+15
 Paraguay310222±03
 Trinidad en Tobago301204–41

10 Junie 2006
15:00
 Engeland1–0  ParaguayFIFA-wêreldbekerstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 48 000
Skeidsregter: Marco Rodríguez (Meksiko)
Gamarra 3' (e.d.)Verslag

10 Junie 2006
18:00
 Trinidad en Tobago0–0  SwedeFIFA-wêreldbekerstadion, Dortmund
Toeskouers: 62 959
Skeidsregter: Shamsul Maidin (Singapoer)
Verslag

15 Junie 2006
18:00
 Engeland2–0  Trinidad en TobagoFrankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 41 000
Skeidsregter: Toru Kamikawa (Japan)
Crouch 83'
Gerrard 90+1'
Verslag

15 Junie 2006
21:00
 Swede1–0  ParaguayOlympiastadion, Berlyn
Toeskouers: 72 000
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Ljungberg 89'Verslag

20 Junie 2006
21:00
 Swede2–2  EngelandFIFA-wêreldbekerstadion, Keulen
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Massimo Busacca (Switserland)
Allbäck 51'
Larsson 90'
Verslag 34' J. Cole
85' Gerrard

20 Junie 2006
21:00
 Paraguay2–0  Trinidad en TobagoFritz-Walter-Stadion, Kaiserslautern
Toeskouers: 46 000
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Sancho 25' (e.d.)
Cuevas 86'
Verslag

Groep C

Wedstryd tussen Nederland en Argentinië
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Argentinië321081+77
 Nederland321031+27
 Ivoorkus310256–13
 Serwië en Montenegro3003210–80

10 Junie 2006
21:00
 Argentinië2–1  IvoorkusFIFA-wêreldbekerstadion, Hamburg
Toeskouers: 49 480
Skeidsregter: Frank De Bleeckere (België)
Crespo 24'
Saviola 38'
Verslag 82' Drogba

11 Junie 2006
15:00
 Serwië en Montenegro0–1  NederlandZentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Markus Merk (Duitsland)
Verslag 18' Robben

16 Junie 2006
15:00
 Argentinië6–0  Serwië en MontenegroFIFA-wêreldbekerstadion, Gelsenkirchen
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Rodríguez 6', 41'
Cambiasso 31'
Crespo 78'
Tevez 84'
Messi 88'
Verslag

16 Junie 2006
18:00
 Nederland2–1  IvoorkusGottlieb-Daimler-Stadion, Stuttgart
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Óscar Ruiz (Colombia)
Van Persie 23'
Van Nistelrooy 27'
Verslag 39' B. Koné

21 Junie 2006
21:00
 Nederland0–0  ArgentiniëFIFA-wêreldbekerstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 48 000
Skeidsregter: Luis Medina Cantalejo (Spanje)
Verslag

21 Junie 2006
21:00
 Ivoorkus3–2  Serwië en MontenegroFIFA-wêreldbekerstadion, München
Toeskouers: 66 000
Skeidsregter: Marco Rodríguez (Meksiko)
Dindane 37' (straf), 67'
Kalou 86' (straf)
Verslag 10' Žigić
20' Ilić

Groep D

Wedstryd tussen Iran en Angola
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Portugal330051+49
 Meksiko311143+14
 Angola302112–12
 Iran301226–41

11 Junie 2006
18:00
 Meksiko3–1  IranFrankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 41 000
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Bravo 28', 76'
Sinha 79'
Verslag 36' Golmohammadi

11 Junie 2006
21:00
 Angola0–1  PortugalFIFA-wêreldbekerstadion, Keulen
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay)
Verslag 4' Pauleta

16 Junie 2006
21:00
 Meksiko0–0  AngolaFIFA-wêreldbekerstadion, Hannover
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Shamsul Maidin (Singapoer)
Verslag

17 Junie 2006
15:00
 Portugal2–0  IranFIFA-wêreldbekerstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 48 000
Skeidsregter: Éric Poulat (Frankryk)
Deco 63'
Ronaldo 80' (straf)
Verslag

21 Junie 2006
16:00
 Portugal2–1  MeksikoFIFA-wêreldbekerstadion, Gelsenkirchen
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Maniche 6'
Simão 24' (straf)
Verslag 29' Fonseca

21 Junie 2006
16:00
 Iran1–1  AngolaZentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 38 000
Skeidsregter: Mark Shield (Australië)
Bakhtiarizadeh 75'Verslag 60' Flávio

Groep E

Wedstryd tussen Tsjeggië en Ghana
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Italië321051+47
 Ghana320143+16
 Tsjeggië310234–13
 Verenigde State301226–41

12 Junie 2006
18:00
 Verenigde State0–3  TsjeggiëFIFA-wêreldbekerstadion, Gelsenkirchen
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Carlos Amarilla (Paraguay)
Verslag 5' Koller
36', 76' Rosický

12 Junie 2006
21:00
 Italië2–0  GhanaFIFA-wêreldbekerstadion, Hannover
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Carlos Simon (Brasilië)
Pirlo 40'
Iaquinta 83'
Verslag

17 Junie 2006
18:00
 Tsjeggië0–2  GhanaFIFA-wêreldbekerstadion, Keulen
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Horacio Elizondo (Argentinië)
Verslag 2' Gyan
82' Muntari

17 Junie 2006
21:00
 Italië1–1  Verenigde StateFritz-Walter-Stadion, Kaiserslautern
Toeskouers: 46 000
Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay)
Gilardino 22'Verslag 27' (e.d.) Zaccardo

22 Junie 2006
16:00
 Tsjeggië0–2  ItaliëFIFA-wêreldbekerstadion, Hamburg
Toeskouers: 50 000
Skeidsregter: Benito Archundia (Meksiko)
Verslag 26' Materazzi
87' Inzaghi

22 Junie 2006
16:00
 Ghana2–1  Verenigde StateFrankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 41 000
Skeidsregter: Markus Merk (Duitsland)
Draman 22'
Appiah 45+2' (straf)
Verslag 43' Dempsey

Groep F

Wedstryd tussen Australië en Japan
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Brasilië330071+69
 Australië311155±04
 Kroasië302123–12
 Japan301227–51

12 Junie 2006
15:00
 Australië3–1  JapanFritz-Walter-Stadion, Kaiserslautern
Toeskouers: 46 000
Skeidsregter: Essam Abd El Fatah (Egipte)
Cahill 84', 89'
Aloisi 90+2'
Verslag 26' Nakamura

13 Junie 2006
21:00
 Brasilië1–0  KroasiëOlympiastadion, Berlyn
Toeskouers: 72 000
Skeidsregter: Benito Archundia (Meksiko)
Kaká 44'Verslag

18 Junie 2006
15:00
 Japan0–0  KroasiëFrankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 41 000
Skeidsregter: Frank De Bleeckere (België)
Verslag

18 Junie 2006
18:00
 Brasilië2–0  AustraliëFIFA-wêreldbekerstadion, München
Toeskouers: 66 000
Skeidsregter: Markus Merk (Duitsland)
Adriano 49'
Fred 90'
Verslag

22 Junie 2006
21:00
 Japan1–4  BrasiliëFIFA-wêreldbekerstadion, Dortmund
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Éric Poulat (Frankryk)
Tamada 34'Verslag 45+1', 81' Ronaldo
53' Juninho
59' Gilberto

22 Junie 2006
21:00
 Kroasië2–2  AustraliëGottlieb-Daimler-Stadion, Stuttgart
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Graham Poll (Engeland)
Srna 2'
N. Kovač 56'
Verslag 38' (straf) Moore
79' Kewell

Groep G

Wedstryd tussen Togo en Switserland
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Switserland321040+47
 Frankryk312031+25
 Suid-Korea311134–14
 Togo300316–50

13 Junie 2006
15:00
 Suid-Korea2–1  TogoFIFA-wêreldbekerstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 48 000
Skeidsregter: Graham Poll (Engeland)
Lee Chun-soo 54'
Ahn Jung-hwan 72'
Verslag 31' Kader

13 Junie 2006
18:00
 Frankryk0–0  SwitserlandGottlieb-Daimler-Stadion, Stuttgart
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Walentin Iwanof (Rusland)
Verslag

18 Junie 2006
21:00
 Frankryk1–1  Suid-KoreaZentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Benito Archundia (Meksiko)
Henry 9'Verslag 81' Park Ji-sung

19 Junie 2006
15:00
 Togo0–2  SwitserlandFIFA-wêreldbekerstadion, Dortmund
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Carlos Amarilla (Paraguay)
Verslag 16' Frei
88' Barnetta

23 Junie 2006
21:00
 Togo0–2  FrankrykFIFA-wêreldbekerstadion, Keulen
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay)
Verslag 55' Vieira
61' Henry

23 Junie 2006
21:00
 Switserland2–0  Suid-KoreaFIFA-wêreldbekerstadion, Hannover
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Horacio Elizondo (Argentinië)
Senderos 23'
Frei 77'
Verslag

Groep H

Wedstryd tussen Oekraïne en Tunisië
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Spanje330081+79
 Oekraïne320154+16
 Tunisië301236–31
 Saoedi-Arabië301227–51

14 Junie 2006
15:00
 Spanje4–0  OekraïneZentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Massimo Busacca (Switserland)
Alonso 13'
Villa 17', 48' (straf)
Torres 81'
Verslag

14 Junie 2006
18:00
 Tunisië2–2  Saoedi-ArabiëFIFA-wêreldbekerstadion, München
Toeskouers: 66 000
Skeidsregter: Mark Shield (Australië)
Jaziri 23'
Jaïdi 90+2'
Verslag 57' Al-Qahtani
84' Al-Jaber

19 Junie 2006
18:00
 Saoedi-Arabië0–4  OekraïneFIFA-wêreldbekerstadion, Hamburg
Toeskouers: 50 000
Skeidsregter: Graham Poll (Engeland)
Verslag 4' Roesol
36' Rebrof
46' Tsjeftsjenko
84' Kalynytsjenko

19 Junie 2006
21:00
 Spanje3–1  TunisiëGottlieb-Daimler-Stadion, Stuttgart
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Carlos Simon (Brasilië)
Raúl 71'
Torres 76', 90+1' (straf)
Verslag 8' Mnari

23 Junie 2006
16:00
 Saoedi-Arabië0–1  SpanjeFritz-Walter-Stadion, Kaiserslautern
Toeskouers: 46 000
Skeidsregter: Coffi Codjia (Benin)
Verslag 36' Juanito

23 Junie 2006
16:00
 Oekraïne1–0  TunisiëOlympiastadion, Berlyn
Toeskouers: 72 000
Skeidsregter: Carlos Amarilla (Paraguay)
Tsjeftsjenko 70' (straf)Verslag

Uitklopfase

Die agtste eindstryd tussen Duitsland en Swede
Die agtste eindstryd tussen Argentinië en Meksiko
Die klein finale om die derde plek tussen Duitsland en Portugal
Die eindstryd tussen Italië en Frankryk
Agtste eindrondteKwarteindrondteHalfeindrondteEindstryd
              
24 Junie – München      
   Duitsland 2
30 Junie – Berlyn
   Swede 0 
   Duitsland 1
(4)
24 Junie – Leipzig
    Argentinië 1
(2)
 
   Argentinië 2
4 Julie – Dortmund
   Meksiko 1 
   Duitsland 0
26 Junie – Kaiserslautern
    Italië 2 
   Italië 1
30 Junie – Hamburg
   Australië 0 
   Italië 3
26 Junie – Keulen
    Oekraïne 0 
   Switserland 0
(0)
9 Julie – Berlyn
   Oekraïne 0
(3)
 
   Italië 1
(5)
25 Junie – Stuttgart
    Frankryk 1
(3)
   Engeland 1
1 Julie – Gelsenkirchen
   Ecuador 0 
   Engeland 0
(1)
25 Junie – Neurenberg
    Portugal 0 (3) 
   Portugal 1
5 Julie – München
   Nederland 0 
   Portugal 0
27 Junie – Dortmund
    Frankryk 1 derde plek
   Brasilië 3
1 Julie – Frankfurt am Main8 Julie – Stuttgart
   Ghana 0 
   Brasilië 0   Duitsland 3
27 Junie – Hannover
    Frankryk 1    Portugal 1
   Spanje 1
   Frankryk 3 

Agtste eindrondte


24 Junie 2006
17:00
 Duitsland2–0  SwedeFIFA-wêreldbekerstadion, München
Toeskouers: 66 000
Skeidsregter: Carlos Simon (Brasilië)
Podolski 4', 12'Verslag

24 Junie 2006
21:00
 Argentinië2–1 (e.t.)  MeksikoZentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Massimo Busacca (Switserland)
Crespo 10'
Rodríguez 98'
Verslag 6' Marquez

25 Junie 2006
17:00
 Engeland1–0  EcuadorGottlieb-Daimler-Stadion, Stuttgart
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Frank De Bleeckere (België)
Beckham 60'Verslag

25 Junie 2006
21:00
 Portugal1–0  NederlandFrankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 41 000
Skeidsregter: Walentin Iwanof (Rusland)
Maniche 23'Verslag

26 Junie 2006
17:00
 Italië1–0  AustraliëFritz-Walter-Stadion, Kaiserslautern
Toeskouers: 46 000
Skeidsregter: Luis Medina Cantalejo (Spanje)
Totti 90+5' (straf)Verslag

26 Junie 2006
21:00
 Switserland0–0 (e.t.)  OekraïneFIFA-wêreldbekerstadion, Keulen
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Benito Archundia (Meksiko)
Strafskoppe
Streller
Barnetta
Cabanas
Verslag
Strafskoppe
0–3
Strafskoppe
Tsjeftsjenko
Milefskij
Rebrof
Husjef

27 Junie 2006
17:00
 Brasilië3–0  GhanaFIFA-wêreldbekerstadion, Dortmund
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Ronaldo 5'
Adriano 45+1'
Zé Roberto 84'
Verslag

27 Junie 2006
21:00
 Spanje1–3  FrankrykFIFA-wêreldbekerstadion, Hannover
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Villa 28' (straf)Verslag 41' Ribéry
83' Vieira
90+2' Zidane

Kwarteindrondte


30 Junie 2006
17:00
 Duitsland1–1 (e.t.)  ArgentiniëOlympiastadion, Berlyn
Toeskouers: 72 000
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Klose 80'
Strafskoppe
Neuville
Ballack
Podolski
Borowski
Verslag
Strafskoppe
4–2
49' Ayala
Strafskoppe
Cruz
Ayala
Rodríguez
Cambiasso

30 Junie 2006
21:00
 Italië3–0  OekraïneFIFA-wêreldbekerstadion, Hamburg
Toeskouers: 50 000
Skeidsregter: Frank De Bleeckere (België)
Zambrotta 6'
Toni 59', 69'
Verslag

1 Julie 2006
17:00
 Engeland0–0 (e.t.)  PortugalFIFA-wêreldbekerstadion, Gelsenkirchen
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Horacio Elizondo (Argentinië)
Strafskoppe
Lampard
Hargreaves
Gerrard
Carragher
Verslag
Strafskoppe
1–3
Strafskoppe
Simão
Viana
Petit
Postiga
Ronaldo

1 Julie 2006
21:00
 Brasilië0–1  FrankrykFIFA-wêreldbekerstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 48 000
Skeidsregter: Luis Medina Cantalejo (Spanje)
Verslag 57' Henry

Halfeindrondte


4 Julie 2006
21:00
 Duitsland0–2 (e.t.)  ItaliëFIFA-wêreldbekerstadion, Dortmund
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Benito Archundia (Meksiko)
Verslag 119' Grosso
120+1' Del Piero

5 Julie 2006
21:00
 Portugal0–1  FrankrykFIFA-wêreldbekerstadion, München
Toeskouers: 66 000
Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay)
Verslag 33' (straf) Zidane

Klein finale (om die derde plek)


8 Julie 2006
21:00
 Duitsland3–1  PortugalGottlieb-Daimler-Stadion, Stuttgart
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Toru Kamikawa (Japan)
Schweinsteiger 56', 78'
Petit 60' (e.d.)
Verslag 88' Nuno Gomes

Eindstryd


9 Julie 2006
20:00
 Italië1–1 (e.t.)  FrankrykOlympiastadion, Berlyn
Toeskouers: 69 000
Skeidsregter: Horacio Elizondo (Argentinië)
Materazzi 19'
Strafskoppe
Pirlo
Materazzi
De Rossi
Del Piero
Grosso
Verslag
Strafskoppe
5–3
7' (straf) Zidane
Strafskoppe
Wiltord
Trezeguet
Abidal
Sagnol


Sokkerwêreldkampioen 2006
 Italië

FIFA se ranglys

Ná die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger.[6][7] Die ranglys vir die 2006-toernooi is soos gevolg:

Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Agtste eindrondte

   Groepfase

   Geen deelname

     Gasheerland Duitsland
Italië verwelkom die FIFA Sokker-Wêreldbekertrofee nadat hulle die toernooi gewen het
RangSpanGroepWedWenGelVerDVDT+/–Pte
1  ItaliëE7520122+1017
2  FrankrykG743093+615
3  DuitslandA7511146+816
4  PortugalD741275+213
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5  BrasiliëF5401102+812
6  ArgentiniëC5320113+811
7  EngelandB532062+411
8  OekraïneH521257−27
In die agtste eindrondte uitgeskakel
9  SpanjeH430194+59
10  SwitserlandG422040+48
11  NederlandC421132+17
12  EcuadorA420254+16
13  GhanaE420246−26
14  SwedeB412134−15
15  MeksikoD411255±04
16  AustraliëF411256−14
In die groepfase uitgeskakel
17  Suid-KoreaG311134−14
18  ParaguayB310222±03
19  IvoorkusC310256−13
20  TsjeggiëE310234−13
21  PoleA310224−23
22  KroasiëF302123−12
23  AngolaD302112−12
24  TunisiëH301236−31
25  IranD301226−41
 Verenigde StateE301226−41
27  Trinidad en TobagoB301204−41
28  JapanF301227−51
 Saoedi-ArabiëH301227−51
30  TogoG300316−50
31  Costa RicaA300339−60
32  Serwië en MontenegroC3003210−80

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:[1]

RangSpelerDoele
1 Miroslav Klose5
2 Hernán Crespo3
Thierry Henry3
Lukas Podolski3
Maxi Rodríguez3
Ronaldo3
Fernando Torres3
David Villa3
Zinédine Zidane3
10 Adriano2
Bartosz Bosacki2
Omar Bravo2
Tim Cahill2
RangSpelerDoele
10 Agustín Delgado2
Aruna Dindane2
Alexander Frei2
Steven Gerrard2
Maniche2
Marco Materazzi2
Tomáš Rosický2
Bastian Schweinsteiger2
Andrij Tsjeftsjenko2
Carlos Tenorio2
Luca Toni2
Paulo Wanchope2
Patrick Vieira2
Miroslav Klose

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels


Sokker-Wêreldbekertoernooie

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 2022Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034