Essex

Essex (uitgespreek /ˈɛsɨks/) is 'n graafskap in die suidooste van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap het 'n bevolking van 1 729 200 in 2011 gehad, en sy hoofstad, Chelmsford, het 'n bevolking van sowat 120 000. Die naam beteken Oos-Sakse en is soortgelyk aan Sussex (Suid-Sakse) en die voormalige graafskappe van Wessex (Wes-Sakse) en Middlesex (Middel-Sakse).

Essex

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Essex
HoofstadChelmsford
Oppervlakte3 670 km²
Bevolking1 729 200 (2011)
Bevolkingsdigtheid471 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
StreekEssex
Administratiewe setelChelmsford
ISO 3166-2:GB-ESS
Oppervlakte3 465 km²
Bevolking1 396 600 (2011)
Bevolkingsdigtheid403 inw./km²
Webtuistewww.essex.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
  1. Harlow
  2. Epping Forest
  3. Brentwood
  4. Basildon
  5. Castle Point
  6. Rochford
  7. Maldon
  8. Chelmsford
  9. Uttlesford
  10. Braintree
  11. Colchester
  12. Tendring
  13. Thurrock (Unitêre owerheid)
  14. Southend-on-Sea (Unitêre owerheid)

Belangrike stede en dorpe

Verwysings

Eksterne skakels