Enkelgroendoring
Die Enkelgroendoring (Balanites aegyptiaca) is 'n middelgroot boom wat voorkom oor feitlik die hele Afrika en Arabiese Skiereiland. Dit is inheems in Algerië, Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Caprivistrook in Namibië, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Egipte, Eritrea, Ethiopië, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Jemen, Kameroen, Kenia, Libië, Malawi, Mali, Mauritanië, Marokko, Mosambiek, Niger, Nigerië, Oman, Republiek die Kongo, Rwanda, Saoedi-Arabië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Somalië, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Oeganda, Wes-Sahara, Zambië en Zimbabwe. Dit is ook inheems in Libanon, Sirië en die Staat Palestina.
Enkelgroendoring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Zygophyllales |
Familie: | Zygophyllaceae |
Genus: | Balanites |
Spesie: | B. aegyptiaca |
Binomiale naam | |
Balanites aegyptiaca (L.) Delile, (1812) | |
Sinonieme | |
|
Die boom het heldergroen blare en stewige ongevurkte dorings.
Sien ook
Bronne
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris