Engwierum

Engwierum (Wes-Fries: Ingwierrum) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 8 km oos van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 420 inwoners (2004-sensus).

Engwierum

Ingwierrum
Dorp
Kerk van Engwierum uit 1746, toring 13de eeu
Kerk van Engwierum uit 1746, toring 13de eeu
Wapen van Engwierum
Wapen
Ligging van Engwierum in Friesland
Ligging van Engwierum in Friesland
Koördinate: 53°19′12″N 6°08′13″O / 53.32°N 6.137°O / 53.32; 6.137
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Friesland
MunisipaliteitNoardeast-Fryslân
Hoogte
2 m (7 ft)
Bevolking
 • Totaal420
Poskode
9132

Bevolking

  • 1954 – 901
  • 1959 – 842
  • 1964 – 771
  • 1969 – 714
  • 1974 – 640
  • 2004 – 420

Die Kerk van Engwierum

Die kerk uit 1746 is teen 'n ou Middeleeuse kerktoring uit die 13de eeu gebou, 'n oorblyfsel van die ou kerk, wat omstreeks 1725 afgebreek is.

Verenigings

  • Euphonia – musiekgroep
  • Sokkervereniging Oostergo saam met die dorp Ee.

Naburige stede en dorpe

MetslawierAnjum
Dokkum
KollumKollumerpomp

Eksterne skakels