Emalahleni Plaaslike Munisipaliteit, Mpumalanga
| |||
Provinsie | Mpumalanga | ||
Distriksmunisipaliteit | Nkangala | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | MP312 | ||
Burgemeester | Lindiwe Ntshalintshali | ||
Hoofstad | Witbank | ||
Grootste tale | Zulu, Afrikaans, Noord-Sotho | ||
Area | 2 678 km² | ||
Bevolking | 395 466 (2011) |
Die Emalahleni Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Nkangala-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika.
Nedersettings
Nedersettings in die munisipaliteit:
- Ga-Nala
- Kriel
- Ogies
- Phola
- Rietspruit
- Thubelihle
- Van Dyksdrift
- Wilge
- Witbank (amptelik eMalahleni)
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris