Elizabeth Patterson (aktrise)
Elizabeth Patterson (22 November 1874 – 31 Januarie 1966) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Dinner at Eight (1933), Bulldog Drummond's Peril (1938), Bulldog Drummond's Bride (1939), en Remember the Night (1940).
Elizabeth Patterson | |
![]() | |
Geboortenaam | Mary Elizabeth Patterson |
---|---|
Geboorte | 22 November 1874 |
Sterfte | 31 Januarie 1966 (op 91) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1926: The Return of Peter Grimm
- 1932: Breach of Promise
- 1933: Dinner at Eight
- 1933: Infernal Machine
- 1934: Hide-Out
- 1935: Chasing Yesterday
- 1936: Her Master's Voice
- 1936: Old Hutch
- 1936: The Return of Sophie Lang
- 1936: Three Cheers for Love
- 1937: High, Wide and Handsome
- 1938: Bulldog Drummond's Peril
- 1938: Sing, You Sinners
- 1938: Sons of the Legion
- 1939: Bulldog Drummond's Bride
- 1939: Our Leading Citizen
- 1940: Remember the Night
- 1940: Who Killed Aunt Maggie?
- 1942: Almost Married
- 1944: Hail the Conquering Hero
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris