Elektroökulografie
Elektroökulografie (EOG) is ’n tegniek om die korneo-retinale-standpotensiaal te meet wat tussen die voor- en agterkant van die menslike oog voorkom. Die beeld wat verkry word, word ’n elektroökulogram genoem. EOG word hoofsaaklik in oftalmologiese diagnoses en vir die meet van oogbewegings gebruik. Dit meet nie reaksies op visuele stimulusse nie.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/4d/Sleep_Stage_REM.png/220px-Sleep_Stage_REM.png)
Om ’n oogbeweging te meet word ’n elektrode óf bo en onder die oog óf links en regs van die oog geplaas. Wanneer die oog van die sentrale posisie na een van die twee elektrodes beweeg, "sien" dié elektrode die positiewe kant van die retina en die ander elektrode die negatiewe kant. ’n Potensiële verskil kom dan tussen die elektrodes voor, wat ’n meting van die oogbeweging is.
Skakels
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris