Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit

Metropolitaanse munisipaliteit in Gauteng, Suid Afrika

Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit (ook bekend as die Oos-Rand) is 'n metropolitaanse munisipaliteit wat die plaaslike regering van die Oos-Rand-gebied van Gauteng vorm.

Ekurhuleni
Metropolitaanse Munisipaliteit

(Oos-Rand)

KaartVlag
Wapen
 LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
 ProvinsieGauteng
 Koördinate26°10′38″S 28°13′19″E / 26.17722°S 28.22194°O / -26.17722; 28.22194
 Gestig op2000
 Oppervlakte: 
 - Totaal1 975 vk km
 Hoogte bo seevlak1 570 m
 Bevolking: 
 - Totaal3 178 470
 - Bevolkingsdigtheid1 600/vk km
 TydsoneUTC+2
 - SomertydUTC+2
 BurgemeesterTania Lynette Campbell
(Demokratiese Alliansie)
 Amptelike webwerfwww.ekurhuleni.com
Airways Park, die hoofkantoor van die Suid-Afrikaanse Lugdiens

Ekurhuleni is een van die 5 distrikte van die Gauteng-provinsie in Suid-Afrika. Die hoofsetel van Ekurhuleni is in Germiston. Die meeste van die 3 178 470 inwoners praat Zoeloe (2011-sensus).[1]

Die naam Ekurhuleni beteken "Plek van Vrede" in Tsonga, maar word amptelik nie in die ander landstale vertaal nie. So word na die gebied in Afrikaans steeds as Oos-Rand verwys, terwyl Engelssprekendes dit East Rand noem. Die Nederlandse Taalunie,[2] gee Oost-Rand aan as die Nederlandse naam van die gebied.[3]

Ekurhuleni is naburig aan:

Stede en dorpe

Die volgende stede, dorpe en buurte is ingesluit by hierdie reuse munisipaliteit, wat in 2000 geskep is:

Tale

Etniese groepe

Verwysings