Edward Ashley-Cooper
Edward Ashley-Cooper (12 Augustus 1904 – 5 Mei 2000) was 'n Australiese akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bitter Sweet (1940), Dick Tracy Meets Gruesome (1947), Macao (1952), en The Court Jester (1955).
Edward Ashley-Cooper | |
![]() | |
Geboorte | 12 Augustus 1904 |
---|---|
Sterfte | 5 Mei 2000 (op 95) |
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1931–1988 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1937: Saturday Night Revue
- 1938: The Villiers Diamond
- 1940: Bitter Sweet
- 1940: Sky Murder
- 1942: You're Telling Me
- 1945: Love, Honor and Goodbye
- 1946: Gay Blades
- 1946: The Madonna's Secret
- 1947: Dick Tracy Meets Gruesome
- 1952: Macao
- 1953: El Alaméin
- 1955: The Court Jester
Televisierolprente
- 1954: Crusade to Liberty
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris