Eduardo Riedel

Eduardo Riedel (gebore 5 Julie 1969) is 'n Brasiliaanse politikus en sakeman, verbonde aan die Brasiliaanse Sosiale Demokrasie Party. Hy is verkies tot goewerneur van Mato Grosso do Sul in die 2022-verkiesing in Brasilië.[1] Hy beklee tans die pos van Staatsekretaris vir Infrastruktuur van Mato Grosso do Sul vanaf 22 Februarie 2022 tot waarskynlik 1 Januarie 2023.[2]

Eduardo Riedel

Goewerneur van Mato Grosso do Sul
Ampsbekleër
Termynaanvang
1 Januarie 2023

Persoonlike besonderhede
Gebore5 Julie 1969 (1969-07-05) (55 jaar oud)
Rio de Janeiro, Brasilië
Politieke partyPartido da Social Democracia Brasileira
Eggenoot/-noteMônica Riedel
LojaliteitBrasilië

In 2022 het hy aan die staatsverkiesings in Mato Grosso do Sul deelgeneem vir goewerneur met Barbosinha as vise-goewerneur.[3] Op 2 Oktober 2022 het hy 361 981 stemme (25,16%) getrek en het saam met nog 'n kandidaat, Renan Contar, na die tweede ronde deurgedring.[4][5][6][7]

Verwysings