Dronrijp

Dronrijp (Wes-Fries: Dronryp) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê tussen Leeuwarden en Franeker en ressorteer onder die munisipaliteit Waadhoeke. Dit het sowat 3 500 inwoners (2010-sensus).

Dronrijp

Dronryp
Dorp
Ligging van Dronrijp in Friesland
Ligging van Dronrijp in Friesland
Koördinate: 53°12′N 5°39′E / 53.200°N 5.650°O / 53.200; 5.650
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Friesland
MunisipaliteitWaadhoeke
Bevolking
 • Totaal3 500
Poskode
9035
WebwerfWebwerf Dronrijp (nl)

Bekende boorlinge

  • Eise Eisinga (1744–1828), amateur astronoom en skepper van die planetarium in Franeker.
  • Michael Jan de Goeje (1836–1909), oriëntalis en Arabis
  • Lourens Alma Tadema (1836–1912), skilder

Eksterne skakels