Draakplant

Die draakplant (Artemisia dracunculus, Engels:Tarragon) is 'n meerjarige kruiespesie in die familie Asteraceae. Dit groei wild en wydverspreid oor meeste van Europa, Asië en Noord-Amerika, maar word ook verbou vir kulinêre en medisinale gebruike in vele lande.[3][4][5][6]

Draakplant
Artemisia dracunculus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Artemisia
Spesie:
A. dracunculus
Binomiale naam
Artemisia dracunculus
L.[1] not Hook.f. 1881
Sinonieme[2]

Verwysings