Dorothy Boyd (14 April 1907 – 1996) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Easy Virtue (1928), The Constant Nymph (1928), Love's Option (1928), en Virginia's Husband (1934).