Dominic Sherwood

Dominic Sherwood (gebore 6 Februarie 1990) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Vampire Academy (2014), Billionaire Ransom (2016), en Don't Sleep (2017), en in die televisiereeks Shadowhunters: The Mortal Instruments (2016).

Dominic Sherwood
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
GeboortenaamDominic Anthony Sherwood
Geboorte6 Februarie 1990 (1990-02-06) (34 jaar oud)
NasionaliteitEngels
Beroep(e)Akteur
Aktiewe jare2010–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2014: Vampire Academy
  • 2016: Billionaire Ransom
  • 2017: Don't Sleep

Televisiereekse

  • 2014: Drinking with the Stars
  • 2016: Shadowhunters: The Mortal Instruments

Televisierolprente

  • 2015: Beyond the Shadows: The Making of Shadowhunters

Video's

  • 2015: Taylor Swift: Style

Eksterne skakels