Die model van persoonlikheid aspekte

Hierdie artikel moet skoongemaak of andersins verbeter word.
Hierdie artikel voldoen nie tans aan die hoë gehaltestandaarde waarna Wikipedia streef nie. Voel vry om self in te spring en verbeterings te maak, en verwyder hierdie kennisgewing ná die tyd. Vir meer hulp, sien die redigeringshulp. Daar is moontlik kommentaar in die artikel of op die besprekingsblad oor wat verbeter moet word.


Die model van persoonlikheid aspekte is 'n model van persoonlikheid wat sê dat persoonlikheid baie aspekte insluit, afhangende van die manier waarop dit beskou word. Die woord aspek verwys na tipes, stadiums, eienskappe, persepsies van persoonlikheid. Verskillende skrywers het verskeie aspekte en dimensies van persoonlikheid beskryf.[1][2]

Bibliografie