Dewey Robinson
Dewey Robinson (17 Augustus 1898 – 11 Desember 1950) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente 6 Hours to Live (1932), The Big Broadcast (1932), A Midsummer Night's Dream (1935), en The Return of Jimmy Valentine (1936).
Dewey Robinson | |
Geboorte | 17 Augustus 1898 |
---|---|
Sterfte | 11 Desember 1950 (op 52) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1932: 6 Hours to Live
- 1932: The Big Broadcast
- 1933: Her Forgotten Past
- 1933: Murder on the Campus
- 1935: A Midsummer Night's Dream
- 1936: The Return of Jimmy Valentine
- 1939: Navy Secrets
- 1940: Sky Bandits
- 1945: There Goes Kelly
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris