Dewey Martin (akteur)
Dewey Martin (8 Desember 1923 – 9 April 2018) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Thing from Another World (1951), The Desperate Hours (1955), Land of the Pharaohs (1955), en The Longest Day (1962).
Dewey Martin | |
Geboorte | 8 Desember 1923 |
---|---|
Sterfte | 9 April 2018 (op 94) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1948–1978 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1950: The Golden Gloves Story
- 1951: The Thing from Another World
- 1952: The Big Sky
- 1954: Men of the Fighting Lady
- 1954: Prisoner of War
- 1954: Tennessee Champ
- 1955: The Desperate Hours
- 1955: Land of the Pharaohs
- 1956: The Proud and Profane
- 1957: Ten Thousand Bedrooms
- 1962: The Longest Day
- 1963: Savage Sam
- 1964: Flight to Fury
- 1964: Cordillera
- 1974: Seven Alone
Televisierolprente
- 1956: Cavalry Patrol
- 1961: Man on the Beach
- 1971: Assault on the Wayne
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris