Desember

<<Desember 2023>>
SoMaDiWoDoVrSa
12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31
Al die dae

Desember is die twaalfde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae. Die naam kom van die Latyn decem vir "tien" (dit was oorspronklik die tiende maand van die jaar, voordat Januarie en Februarie ingevoeg is).

Desember begin op dieselfde dag van die week as September.

Gebeure in Desember

  • In Ierland, word 26 Desember St. Stephen's Day genoem en is dit 'n openbare vakansiedag. In die Ierse Kalender word die maand genoem Mí na Nollaig (letterlik "Die maand van Kersfees") en is dit die middelste maand van die winter.
  • Kersfees word gevier as 'n federale vakansiedag in die Verenigde State en is 'n geloofsvakansiedag vir Christene. Die vakansiedag, wat val op 25 Desember, vier Jesus Christus se geboorte.

Sien ook

Eksterne skakels

Maande van die jaar
Januarie | Februarie | Maart | April | Mei | Junie | Julie | Augustus | September | Oktober | November | Desember