Denise van Outen
Denise van Outen (gebore 27 Mei 1974) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Keith Lemon: The Film (2012) en One for the Girls, en in die televisiereekse Crossbow (1987) en Where the Heart Is (1997).
Denise van Outen | |
![]() | |
Denise van Outen in 2007 | |
Geboortenaam | Denise Kathleen Outen |
---|---|
Geboorte | 27 Mei 1974 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1986–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1999: Tube Tales
- 2012: Keith Lemon: The Film
- 2012: Run for Your Wife
- 2017: Amy and Sophia
- One for the Girls
Televisiereekse
- 1987: Crossbow
- 1995: Scratchy & Co.
- 1997: Where the Heart Is
- 1997: The Bigger Breakfast
- 1998: Babes in the Wood
- 1998: Prickly Heat
- 1999: Something for the Weekend
- 2000: How Much Do You Love Me?
- 2004: Johnny & Denise: Passport to Paradise
- 2004: When Will I Be Famous?
- 2006: Grease: You're the One That I Want!
- 2006: The Race
- 2007: Any Dream Will Do
- 2008: I'd Do Anything
- 2008: Who Dares, Sings!
- 2010: The 5 O'Clock Show
- 2010: Magic Numbers
- 2010: The Only Way Is Essex
- 2013: Show Me the Telly
- 2014: Draw It!
- 2014: The Only Way Is Essex: All Back to Essex
- 2018: Ireland's Got Talent
Televisierolprente
- 1998: Jack and the Beanstalk
- 1998: Men for Sale
- 1999: Abbamania
- 2000: Sing It Your Way
- 2003: The 100 Greatest Musicals
- 2005: Tickled Pink
- 2005: The 50 Greatest Kisses
- 2007: The Winner's Story
- 2007: Keith Barry: The Escape Live
- 2012: Making the Magic: Disneyland Paris - 20th Anniversary
- 2014: The World's Greatest Movie Songs: Top 50
Video's
- 2008: Pure Dance Workout
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris