De Havilland Canada DHC-6 Twin Otter

Amerikaanse veeldoelige vliegtuig

Die De Havilland Canada DHC-6 Twin Otter is 'n Kanadese 19-sitplek passasiersvliegtuig met kort-opstyg-en-landingsvermoëns. Die vliegtuig is ontwikkel deur de Havilland Canada en word tans vervaardig deur Viking Air en bemark as die Viking Air DHC-6 Twin Otter.

De Havilland Canada DHC-6 Twin Otter
'n Winair DHC-6 Twin Otter land op Sint Bartolomeus se Gustaf III vliegveld
TipePassasiersvliegtuig
Vervaardigerde Havilland Canada
Viking Air
Nooiensvlug20 Mei 1965
Bekendstelling1966
StatusIn produksie[1]
Vervaardig965–1988 (Series 100–300)
2008–tans (Series 400)
Aantal gebouOkt 2017: 967
(844 DHC, 123 Viking)[2]
EenheidskosteVS$680 000 (1972)[3]
VS$6,5 miljoen (2017)[4]
Ontwikkel vande Havilland Canada DHC-3 Otter

Die vliegtuig beskik oor 'n nie-terugtrekbare driewiel-tipe onderstel en word aangedryf deur twee turboskroef-motors. Dit het 'n goeie klimtempo wat dit geskik maak vir passasierspendeldienste sowel as die vervoer van vrag en vir mediese afvoerdienste.

Die vliegtuig is ook uiters gewild by die valskermspringers en word gebruik deur die Amerikaanse Leër Valskermspan asook die Amerikaanse Lugmag se 98ste Vlieënde Opleidingeskader.

Verwysings

Eksterne skakels