David Kalakaua

David Kalakaua (16 November 183620 Januarie 1891), gebore David Laʻamea Kamanakapuʻu Mahinulani Nalaiaehuokalani Lumialani Kalākaua,[1] was die laaste koning en op een na die laaste monarg van Hawaii. Hy bestyg die troon op 12 Februarie 1874 en regeer tot sy dood op 20 Januarie 1891 in San Francisco.

Kalākaua
Koning van Hawaii
Koning David Kalākaua van Hawaii.
Koning David Kalākaua van Hawaii.
VorstehuisHuis van Kalākaua
TitelsKoning van die Hawaiise eilande
Regeer12 Februarie 187420 Januarie 1891
Volle naamDavid Laʻamea Kamanakapuʻu Mahinulani Nalaiaehuokalani Lumialani Kalākaua
VoorgangerLunalilo
OpvolgerLiliʻuokalani
Gebore16 November 1836; Honolulu, Hawaii
Oorlede20 Januarie 1891; San Francisco
Begrawe15 Februarie 1891; Mauna Ala Royal Mausoleum
EggenootKapiʻolani
VaderCaesar Kapaʻakea
MoederAnalea Keohokālole
Handtekening

Aan die begin van sy heerskappy wys Kalakaua sy broer, Leleiohoku as troonopvolger aan. Uiteindelik sterf sy broer voor hom en bestyg sy suster Liliuokalani die troon in 1891.

Verwysings