Damien Dante Wayans

Amerikaanse akteur

Damien Dante Wayans is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Malibu's Most Wanted (2003) en Dance Flick (2009), en in die televisiereekse My Wife and Kids (2001) en The Underground (2006).

Damien Dante Wayans
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2003: Malibu's Most Wanted
  • 2009: Dance Flick

Televisiereekse

  • 2001: My Wife and Kids
  • 2006: The Underground
  • 2013: Second Generation Wayans

Eksterne skakels