Dacia Sandero
Die Dacia Sandero is 'n superminimotor wat sedert 2007 gesamentlik deur die Franse vervaardiger Renault en sy Roemeense filiaal Dacia gebou word, tans in sy tweede geslag. Dit word ook bemark as die Renault Sandero in sekere markte, soos Rusland, Suid-Afrika, Meksiko en Suid-Amerika. Dit is in September 2007 bekendgestel en is gebaseer op die Loganplatform.
![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Dacia |
Produksie | 2008–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Supermini |
Bakstyl | 5-deurluikrug |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dacia Sandero.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris