Da Nang

Da Nang (Viëtnamees: Đà Nẵng) is 'n stad in die suide van Viëtnam met 'n bevolking van ongeveer 887 070 mense (2009). Dit is 740 km van Ho Chi Minh-stad (voorheen Saigon) geleë. Dit is 'n toerisme-bestemming, met 'n paar mooi strande. Administratief is dit een van die provinsies van Viëtnam.

Đà Nẵng
Đà Nẵng

KaartVlag
Wapen
 LandVlag van Viëtnam Viëtnam
 ProvinsieĐà Nẵng
 Koördinate16°01′N 108°13′E / 16.017°N 108.217°O / 16.017; 108.217
 Gestig op1835
 Oppervlakte: 
 - Totaal1 255,53 vk km
 Hoogte bo seevlak19 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2009)887 070
 - Bevolkingsdigtheid1 907/vk km
 TydsoneUTC +7
 Burgemeester
 Amptelike webwerfdanang.gov.vn

Die stad is langs die Suid-Chinese See en het baie strande en oorde. Dit is die belangrike seehawe in sentrale Viëtnam.Die Da Nang Internasionale Lughawe is 'n groot lughawe naby Da Nang, en is die belangrikste lughawe vir binnelandse en buitelandse vlugte in Viëtnam, met vlugte na baie groot stede in Viëtnam en Seoul, Kuala Lumpur, Singapoer, Sjanghai, Guangzhou.

Eksterne skakels