DNS-virus
DNS-virusse is ’n groep virusse wat so genoem word omdat hul erflike materiaal uit DNS (deoksiribonukleïensuur) bestaan, in teenstelling met RNS-virusse.
Die DNS-virusse word soos volg onderverdeel:
- ssDNA (enkelstringvirusse, 6 families) – "ss" staan vir single strand
- dsDNA (dubbelstringvirusse, 22 families) – "ds" staan vir double strand
DNA is die Engels vir DNS.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekJaco JacobsSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsGroepsgebiedewetW.H. BoshoffPornhubApartheidBroers Grimm2024 skiet by Donald Trump saamtrekFabelKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersDramaSeksNelson MandelaMiddelmisbruikPoging tot sluipmoord op Donald TrumpMieliestronkFisionomieKoos du PlessisC.J. LangenhovenLys van vertalings in AfrikaansRacheltjie de BeerAntjie KrogSeksposisieKortverhaalGrootbrulpaddaLucky DubeWolraad WoltemadeShannen DohertyRefentse MorakeTradisionele literatuurGreen PornoJapanGroepsdrukTweede WêreldoorlogIngrid JonkerWaterbesoedeling